
Teks: Matthéüs 20:1-14
Want die koninkryk van die hemele is soos ’n huisheer wat vroeg in die môre uitgegaan het om arbeiders vir sy wingerd te huur. En nadat hy met die arbeiders ooreengekom het vir ’n penning op ’n dag, stuur hy hulle in sy wingerd...
Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege.
Eloffsdal Advent-Sentrum
Webtuiste: https://www.eloffsdal.com
Facebook: https://www.facebook.com/eloffsdalsda
Instagram: https://www.instagram.com/eloffsdal_a...
Mar 27, 2020
23 min

Reën is nie die probleem nie - Wie se droogte is dit?
Nuus Flits skyn vir jou lig in die donkerte. Is Jesus nog oppad of was dit alles net Speletjies? Skakel aan die Flits vir 21 November 2019 om uit te vind!
Nov 21, 2019
9 min

Die Direkte Vertaling 2020 - 'n Misleiding of nog 'n hoogtepunt vir Afrikaans? Reg of weg, in of uit?
In hierdie episode bespreek ons die vierdie amptelike vertaling van God se Woord deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika - 'n inleiding tot die Direkte Vertaling wat November 2020 op die rakke gaan verskyn.
Nov 18, 2019
19 min

Wat die Engels sprekende sal noem "About Us."
Jesaja 40:3. Nuus Pers is 'n program wat aktuele onderwerpe deur die Christen lens bespreek vir jong mense en Millennials. Die Woord van God word oopgebreek om die Waarheid op die lappe te bring. Jonk of oud kan inskakel as, solank jou gees jonk is en jy opsoek is na Waarheid.
Nov 18, 2019
42 sec

Nuus Flits skyn vir jou Lig in die donkerte. Is Jesus nog oppad of was dit alles net speletjies? Skakel aan die Flits vir 17 November 2019 om uit te vind!
Nov 17, 2019
3 min

Hoekom sal iemand die Bybel vir $50 000 wil koop? Wie het die Bybel geskryf en waar kom dit vandaan?
Hoekom is die boek nog te koop - moes dit nie lankal uit die mode gewees het nie? Jy weet... "old news"?
Nuus Pers bespreek al hierdie en meer in die episode: Die Bybel - outyds? nutteloos? awesome?
Nov 17, 2019
16 min
