Nuus Pers
Nuus Pers
Nuus Pers
Aanlyn Kerkdiens - Matthéüs 20: Gelykenis van arbeiders op verskillende ure gehuur | Leraar Roedolf Basson
23 minutes Posted Mar 27, 2020 at 9:27 am.
-14
0:00
23:19
Download MP3
Show notes
Teks: Matthéüs
Want die koninkryk van die hemele is soos ’n huisheer wat vroeg in die môre uitgegaan het om arbeiders vir sy wingerd te huur. En nadat hy met die arbeiders ooreengekom het vir ’n penning op ’n dag, stuur hy hulle in sy wingerd...
Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege.
Eloffsdal Advent-Sentrum
Webtuiste: https://www.eloffsdal.com
Facebook: https://www.facebook.com/eloffsdalsda
Instagram: https://www.instagram.com/eloffsdal_a...