Nuus Pers
Nuus Pers
Nuus Pers
Die Bybel: Outyds? Nutteloos? Awesome?
16 minutes Posted Nov 17, 2019 at 7:29 am.
0:00
16:32
Download MP3
Show notes
Hoekom sal iemand die Bybel vir $50 000 wil koop? Wie het die Bybel geskryf en waar kom dit vandaan?
Hoekom is die boek nog te koop - moes dit nie lankal uit die mode gewees het nie? Jy weet... "old news"?
Nuus Pers bespreek al hierdie en meer in die episode: Die Bybel - outyds? nutteloos? awesome?