Show notes
Die Direkte Vertaling 2020 - 'n Misleiding of nog 'n hoogtepunt vir Afrikaans? Reg of weg, in of uit?In hierdie episode bespreek ons die vierdie amptelike vertaling van God se Woord deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika - 'n inleiding tot die Direkte Vertaling wat November 2020 op die rakke gaan verskyn.



