WynVirDiePyn: die Podcast
WynVirDiePyn: die Podcast
wynand
WynVirDiePyn: die Podcast
Wat is 'n ally?
Die akteur Tim Theron se vrou, Juanli, het openlik op sosiale media erken dat sy biseksueel is. Sy meen egter die fokus is op die verkeerde plek! Hoe werk dit binne die konteks van 'n huwelik en hoe voel Tim oor al die haat en "simpatie" wat mense aan hom openbaar het. Hierdie is eintlik maar net 'n gesprek oor versoening, en hoe ons WEL om dieselfde tafel kan sit ... Is dit moontlik? --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
Jun 13, 2023
1 hr 16 min
Aletta Francina, die plaasmeisie.
Wynand en Aletta gesels oor ... fok, alles.  --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
Sep 13, 2022
53 min
Tollie Parton
Ek vertel die storie agter die Tollie wat my lewe verander het. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
Aug 7, 2022
42 min
WynVirDiePyn gesels met Schalk Bezuidenhout
Schalk is tans in London, maar in gees, het ons saam om 'n braaivleisvuur gesit en chat. Luister hier!  --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
May 9, 2022
1 hr 9 min
RUDI CLAASE: Hoekom ek vir hom kwaad was.
Wonderlike dinge begin gebeur as mens verby aannames kyk ... --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
Apr 11, 2022
54 min
GURT IS TERUG!
'n Langafstand verhouding.  --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
Mar 19, 2022
43 min
BOUWER BOSCH: HOE GAAN DIT MET HOM?
Ons het REGTIG lekker gesels.  --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
Mar 17, 2022
34 min
My toer en die "gay agenda"
Alhoewel ek bewus is van die feit dat hierdie episode 'n paar mense kan kwaad maak, hoop ek eintlik net dat dit val op vrugbare grond.  --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
Mar 6, 2022
51 min
Melissa Myburgh: DINGE VAN 'N KIND!
Melissa gesels oor haar lewe as JONG kunstenaar en hoe de fok sy reeds so baie bereik het. Sy laat ook toe dat ek een van haar liedjies speel wat sy geskryf het net voor sy 23 geword het. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
Jan 21, 2022
44 min
Nico Scheepers en sy schnitzel, maar ook Nêrens, Noord-Kaap.
Nico Scheepers, die skrywer van die reeks "Nêrens, Noord-Kaap" op Kyknet, gesels oor sy proses en hoe persoonlik dit is. Ons het sommer ook vinnig gesels oor of mense nog Harry Potter moet lees ;) Besoek wynvirdiepyn.com en subscribe tot hierdie podcast, indien jy dit geniet.  --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
Jan 12, 2022
51 min
Load more