WynVirDiePyn: die Podcast
WynVirDiePyn: die Podcast
wynand
Melissa Myburgh: DINGE VAN 'N KIND!
44 minutes Posted Jan 21, 2022 at 6:10 pm.
0:00
44:19
Download MP3
Show notes

Melissa gesels oor haar lewe as JONG kunstenaar en hoe de fok sy reeds so baie bereik het. Sy laat ook toe dat ek een van haar liedjies speel wat sy geskryf het net voor sy 23 geword het.

---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message