WynVirDiePyn: die Podcast
WynVirDiePyn: die Podcast
wynand
Nico Scheepers en sy schnitzel, maar ook Nêrens, Noord-Kaap.
51 minutes Posted Jan 12, 2022 at 1:50 pm.
0:00
51:23
Download MP3
Show notes

Nico Scheepers, die skrywer van die reeks "Nêrens, Noord-Kaap" op Kyknet, gesels oor sy proses en hoe persoonlik dit is. Ons het sommer ook vinnig gesels oor of mense nog Harry Potter moet lees ;)

Besoek wynvirdiepyn.com en subscribe tot hierdie podcast, indien jy dit geniet. 

---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message