Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek
RSG
Uit 'n ander hoek 12 Julie 2020
24 minutes Posted Jul 12, 2020 at 5:00 pm.
0:00
24:28
Download MP3
Show notes
Kindermolesteerders en pedofiele is dikwels mense in die samelewing van wie mens dit die minste verwag. Jean Oosthuizen gesels met skrywer Christine Barkhuizen-Le Roux en oud politikus Pierre-Jeanne Gerber, wat as kind gemolesteer is hieroor. Hulle vertel hoekom slagoffers dikwels jare neem voordat hulle daaroor praat, en wat kerke behoort te doen om die slagoffers te help.