Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek
RSG
Uit 'n ander hoek 5 Julie 2020
24 minutes Posted Jul 5, 2020 at 5:00 pm.
0:00
24:23
Download MP3
Show notes
Die Covid-19-pandemie maak ons opnuut bewus van ons weerloosheid, en laat mens onwillekeurig nadink oor die dood. Jean Oosthuizen gesels met praktiese teoloog, prof. Cas Weppener, en die Oud-Testamentikus, prof. Sakkie Spangenberg, oor hulle siening van die dood, en die rol wat godsdiens speel in mense se siening van die dood.