Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek
RSG
Uit 'n ander hoek 19 Julie 2020
24 minutes Posted Jul 19, 2020 at 5:00 pm.
0:00
24:45
Download MP3
Show notes
Gelowiges hoor van kleins af dat die mens wik, maar God beskik. Is dit so? Jean Oosthuizen wil by filosoof Anton van Niekerk en teoloog Evard Huisamen weet wat dink hulle van God se voorsienigheid.