Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek
RSG
Uit 'n ander hoek 30 Junie 2019
26 minutes Posted Jun 30, 2019 at 5:00 pm.
0:00
26:13
Download MP3
Show notes
Waarom is so baie mense in die wêreld gelowig ondanks al die moord en doodslag wat in die naam van godsdiens gepleeg is? Is godsdiens ʼn kruk, ʼn kuur, ʼn krankheid of dalk al drie? Jean Oosthuizen praat met prof. Vasti Roodt van die departement Filosofie aan die Universiteit Stellenbosch en dr. Deon Van Zyl, ʼn kliniese sielkundige in Johannesburg en voormalige professor in Sielkunde aan die Universiteit van Pretoria.