In hierdie week se gevaaalik.comedy Podcast praat gaan ons old school vir episode 100, en ek en Sven praat oor hoe dom jy is as jy jonk en vol drank is!
Vir meer gevaaalik.comedy Podcast: http://gevaaalik.com/category/gevaaalike-podcast
*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die host/s of gaste se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.
Nov 2, 2017
1 hr 19 min

Na 'n lang dag vat ek myself uit my comfort zone deur 'n solo podcast te doen waar ek bietjie vent oor my woed, ek wat te edgy is en ook 'n sogenaamde family brand.
Ondersteun die podcast en gevaaalik.com:
http://gevaaalik.com/shop
http://gevaaalik.com/mantality
*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die host/s of gaste se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.
Oct 24, 2017
51 min

http://gevaaalik.com/
Sep 22, 2017
20 min

Ek word herhinder aan hoekom ek doen wat ek doen, ek dink oor 'Ok Google' en die toekoms van tech. Die manier hoe vermaak ingeneem word en waar mense se aandag lê word ook bespreek na my eksperiment met die #ViaWMJ kompetisie.
Ondersteun die podast deur vir jouself iets te koop deur http://gevaaalik.com/mantality.com
Sep 11, 2017
19 min