gevaaalik.comedy Podcast
gevaaalik.comedy Podcast
Stix
#99 - Edgy woede en die family brand
51 minutes Posted Oct 24, 2017 at 9:18 pm.
0:00
51:48
Download MP3
Show notes
Na 'n lang dag vat ek myself uit my comfort zone deur 'n solo podcast te doen waar ek bietjie vent oor my woed, ek wat te edgy is en ook 'n sogenaamde family brand.
Ondersteun die podcast en gevaaalik.com:
http://gevaaalik.com/shop
http://gevaaalik.com/mantality
*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die host/s of gaste se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.