gevaaalik.comedy Podcast
gevaaalik.comedy Podcast
Stix
#100 - Jonk, dom en vol drank
1 hour 19 minutes Posted Nov 2, 2017 at 12:28 pm.
0:00
1:19:14
Download MP3
Show notes
In hierdie week se gevaaalik.comedy Podcast praat gaan ons old school vir episode 100, en ek en Sven praat oor hoe dom jy is as jy jonk en vol drank is!
Vir meer gevaaalik.comedy Podcast: http://gevaaalik.com/category/gevaaalike-podcast
*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die host/s of gaste se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.