Fearless & Unfiltered
Fearless & Unfiltered
Lidia Rauch
Episode 13 | Kara du Toit
1 hour 2 minutes Posted Nov 13, 2020 at 11:05 am.
0:00
1:02:48
Download MP3
Show notes

Kara du Toit: Aktrise | Vriendin | Light bringer

 

Ek en Kara het gesels oor wit bevoorregting, die belangrikheid van erkenning, die millennial generasie en meer.

 

Hierdie was ‘n baie spesiale opname en is ‘n baie spesiale episode met een van die mees kosbare mense in my lewe. 

 

Ek en Kara stap al ‘n lang pad saam (11 years and counting) en ek is so dankbaar vir haar hart,  oopheid en opregtheid waarmee sy nie net hierdie gesprek nie, maar ook elke interaksie in haar lewe aanpak.