Fearless & Unfiltered
Fearless & Unfiltered
Lidia Rauch
Episode 14 | Schalk Van Heerden
1 hour 30 minutes Posted Nov 18, 2020 at 10:57 am.
0:00
1:30:50
Download MP3
Show notes

Schalk Van Heerden: Betereinder | Skrywer | Leraar

 

Ek en Schalk gesels oor wat dit vir ons beteken om Afrikaners te wees, oor Betereinders, oor hoe verantwoordelikheid neem, versoening en restitusie in aksie lyk, oor victimhood, witwerk en soveel meer.

 

Hierdie was vir my ‘n ongelooflike insiggewende gesprek. Schalk is ‘n amazing voorbeeld van iemand wat sy agentskap gebruik om aktief te help heel maak, reg maak, homself toelaat om mens te wees in die proses en sodoende ook die mense rondom hom daardie toestemming gee. Ons almal kan so baie by hom leer.

 

Baie dankie Schalk, dit was vir my ‘n voorreg!