Fearless & Unfiltered
Fearless & Unfiltered
Lidia Rauch
Episode 12 | Gielie Hoffmann
1 hour 19 minutes Posted Nov 9, 2020 at 12:24 pm.
0:00
1:19:47
Download MP3
Show notes

Gielie Hoffmann: Spreker | Skrywer | Coach | Fasiliteerder

 

Ek en Gielie gesels oor wat diversiteit en inklusiwiteit vir ons beteken, oor die impak van ons geskiedenis op ons hede, oor die fasilitering van moeilike gesprekke en soveel meer.

 

Gielie doen betekenisvolle selfaktualisering werk. Hy het ‘n hart vir versoening in Suid-Afrika en streef werklik daarna om deel te wees van die oplossing en die bou aan ‘n beter toekoms.

 

“Ons het vermensliking nodig”

- Gielie Hoffmann