Weg Stories
Weg Stories
Media24 Leefstyl
Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans.Elke twee weke doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.
Ep.46 As Moeder Natuur haar strip
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #66.Dit was gelees en geskryf deur Evan Naude, en skets deur Fred Mouton.
Oct 18, 2019
10 min
Ep.45 Met 'n Cortina en 'n Gypsey op 'n plaaspad
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegSleep in Oktober 2006, uitgawe #4.Dit was gelees en geskryf deur Zigi Ekron en skets deur Fred Mouton.
Oct 2, 2019
11 min
Ep.44 Op die spoor van James Bond
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg!-tydskrif in Maart 2008, uitgawe #41.Dit was geskryf deur Dana Snyman, gelees deur Francois Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Jul 1, 2019
8 min
Ep.43 'n Ding wat ruk
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #65.Die was gelees en geskryf deur Evan Naudé, skets deur Fred Mouton.
Jun 19, 2019
9 min
Ep.42 Die les van 'n gebore kampeerder
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Junie 2014, uitgawe #67.Die was gelees en geskryf deur Zigi Ekron, skets deur Fred Mouton.
Jun 5, 2019
9 min
Ep.41 Die nonne in Etosha
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Desember 2009, uitgawe #18.Die was gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Apr 17, 2019
10 min
Ep.40 Die nag van die snorkes
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegSleep in Augustus 2015, uitgawe #74.Dit was gelees en geskryf deur Evan Naudé, en skets deur Fred Mouton.
Apr 4, 2019
10 min
Ep.39 Ken jy die tipe?
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Mei 2016, uitgawe #88. Dit was gelees en geskryf deur Zigi Ekron en skets deur Fred Mouton.
Mar 20, 2019
10 min
Ep.38 Etosha... waar die leeus Afrikaans verstaan
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Julie 2005, uitgawe #10. Dit was geskryf deur Piet Grobler, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Mar 6, 2019
8 min
Ep.37 'n Bondige gids vir nie-voëlkykers
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg-tydskrif in Julie 2011, uitgae #81.Dit was geskryf deur Schalk Kotze, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Feb 20, 2019
10 min
Load more