Weg Stories
Weg Stories
Media24 Leefstyl
Ep.38 Etosha... waar die leeus Afrikaans verstaan
8 minutes Posted Mar 6, 2019 at 4:00 am.
0:00
8:56
Download MP3
Show notes
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Julie 2005, uitgawe #10.

Dit was geskryf deur Piet Grobler, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.