
In hierdie boodskap word ons aangemoedig om ernstig te wees in ons wandel as koningkryks mense.
Sep 28, 2021
18 min

Elke gelowige worstel met die vraag "Wat wil die Here hê moet ek doen?". Ons wil graag die plan sien...maar God gee net die volgende opdrag. Ons leer dat gehoorsaamheid lei ons op die plan wat God het deur ons.
May 30, 2021
29 min

In hierdie boodskap deel ons oor God se plan en doel met ons lewe waar Hy is geplaas het. Ons is geroep om te floreer in die stad waar ons lewe. Net soos Israel deur God in Babel laat beland het en hulle daar geroep het om te floreer.
May 18, 2021
35 min

In hierdie sessie gesels ons verder oor afsonderinge en stilte. Ons kyk na verskillende manier hoe ons oomblikke of plekke van stilte en afsondering kan skep in ons daaglikse lewe en waar ons woon en werk.
May 7, 2021
12 min

In hierdie sessie gesels ons oor die geestelike dissipline van afsondering en stilte.
May 6, 2021
9 min

Hoe lyk jou ideale kerk? In hierdie boodskap gesels ons oor hoe die kerk lyk wat Jesus bou.
Apr 26, 2021
32 min

In hierdie sessie gesels ons oor 10 beginsels van eenvoud wat ons kan toepas en implimenteer in ons geestelike reis.
Apr 13, 2021
13 min

In hierdie sessie gesels ons oor die geestelike dissipline van eenvoud en die rol wat dit spieel in die vorming na die beeld van Jesus.
Apr 12, 2021
12 min

In hierdie sessie oor die geestelike dissipline van studie gesels ons oor die studie van boeke en fokus op die Bybel.
Mar 31, 2021
14 min

In hierdie sessie gesels ons oor die belangrikste geestelike dissipline wat die Here gebruik om ons te transformeer naamlik studie.
Mar 29, 2021
23 min
Load more
