SyFamilieKerk
SyFamilieKerk
SyFamilieKerk
2021-05-30 Wat wil die Here hê moet ek doen?
29 minutes Posted May 30, 2021 at 4:04 pm.
0:00
29:49
Download MP3
Show notes

Elke gelowige worstel met die vraag "Wat wil die Here hê moet ek doen?". Ons wil graag die plan sien...maar God gee net die volgende opdrag. Ons leer dat gehoorsaamheid lei ons op die plan wat God het deur ons.