Show notes
PREDIKER: Nadia MullerTEKS: Efesiërs Wat as jy nie net wag vir eendag se aankoms in die hemel nie, maar reeds nou leef uit ’n oorwinning wat klaar behaal is? In Efesiërs Hoe lyk dit wanneer gewone mense – in ’n gebroke wêreld vol pyn en chaos – begin leef as tekens van God se nuwe skepping?



