Show notes
Prediker: Nadia MullerTeks: Johannes 4Tema: Wie ek isNot because of who I amBut because of what you've doneNot because of what I've doneBut because of who you areDít is die woorde “Who am I” van Casting Crowns. Nadia praat in hierdie opname oor wie ons in Jesus is. Ons wil uitkom by die punt waar ons kan sê dat ons DOEN op grond van wie Jesus IS, en ons IS (ons wese) is te danke aan wat Hy gedoen het, en tot vandag toe doen. Om hierdie te oordink kyk ons na die ontmoeting tussen Jesus en die Samaritaanse vrou by die put.


