Preek Opnames
Preek Opnames
Simondium Familiekerk
Erediens - 21 April 2024
22 minutes Posted Apr 21, 2024 at 7:00 am.
0:00
22:49
Download MP3
Show notes
Prediker: DJ Muller
Teks: Handelinge 4
Tema: Hoe lyk mense wat geroep is?
In die kerklike jaar, staan die vierde Sondag van Pase as Goeie Herder-Sondag óf Roepingsondag (Vocation Sunday) bekend. Dit is die Sondag waartydens kerke regoor die wêreld fokus op die feit dat Christus, die Goeie Herder, mense roep – om in hul alledaagse lewe die Evangelie te verkondig en te beliggaam, maar ook om in die kerk te bedien. In hierdie opname fokus ons op die verrassende kenmerke van mense met ‘n roeping.