Preek Opnames
Preek Opnames
Simondium Familiekerk
Erediens - 15 Oktober 2023
31 minutes Posted Oct 15, 2023 at 7:00 am.
0:00
31:08
Download MP3
Show notes
Prediker: DJ Muller
Teks: Gen. 18, Jer. 5
Tema: Betroubaarheid
“Afstootlik vir die Here is vals lippe, maar hulle wat betroubaar optree geniet Sy goedkeuring.”
God soek eerlike mense, mense wat eerlik is in alles wat hulle doen, mense wie se praat en stap dieselfde is, mense wat hul beloftes hou, is jy so ‘n mens?