Show notes
Prediker: Nadia MullerTeks: Romeine Tema: Veerkragtigheid/UithouvermoëVir die volgende paar weke gaan ons gesels oor Christelike Deugde. In hierdie opname praat ons oor Veerkragtigheid/Uithouvermoë. Dit is goed om gesond te eet en te oefen, genoeg te rus en stiltes in jou lewe in te bou, maar om waarlik veerkragtigheid te beleef, het ons God in elke aspek van ons lewens nodig.

