Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Sep 6, 2021 · 37 min

Ek wil Kaapstad bevry van beurtkrag

MP3

Izak gesels met Geordin Hill-Lewis, die DA se nuwe  burgermeesterskandidaat. Hy sê hy is 'n trotse Suid-Afrikaner wat nie  alleen Kaapstad nie, maar die hele Suid-Afrika wil suksesvol maak. Sy  ambisie is om misdaad te bestry, armoede te beveg en Kaapstad te bevry  van die tirannie van Eskom se beurtkrag debakel.

This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.