Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Sep 5, 2021 · 37 min

Dominee verkrag dominee

MP3

Izak gesels met ds. June Dolley Major, 'n dominee in die Anglikaanse  kerk wat verkrag is deur 'n mede-leraar.   

Ons plaas hierdie aangrypende onderhoud weer na aanleiding van die  hofuitspraak hierdie week waarin sy toegelaat word om die naam van haar  verkragter bekend te maak.

This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.