Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Aug 31, 2021 · 14 min

Radioman nou ook sakeman

MP3

Jody Hendricks, die bekende radioman wat gereeld op RSG gehoor word, het  nou sy hand gewaag aan 'n familiebesigheid. Studio Market is 'n unieke  supermark in Milpark, Johannesburg wat hy saam met sy broer en suster  begin het. Ons vind bietjie meer uit van hierdie idee en wat die  beweegredes was om die besigheid te begin

This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.