Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Aug 31, 2021 · 29 min

Ons mag vir onsself opstaan!

MP3

Noem die naam van Devon Hofmeyr,  en jy kry uiteenlopende reaksie.  Sommige getroue ondersteuners van Nuuspod sê die jong aktivis is nie  nuus nie. Maar net op Facebook is daar meer as 30 000 mense wat hieroor  sal verskil. Getrou aan Nuuspod se aard, waar almal 'n storie het, het  ek  besluit om self uit te vind wie en wat Devon Hofmeyr is, en watter  invloed sy pa op sy oortuigings het.

This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.