Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Aug 18, 2021 · 36 min

Lizz Meiring: Inperking sal my nie onderkry nie

MP3

In  die eerste aflewering van ons nuwe reeks oor Formidabele Vroue, vertel  Lizz Meiring vir Teresa Coetzee oor die uitdagings wat kunstenaars in  die gesig staar as gevolg van die inperkings. Sy vertel verder wat sy  alles doen om kop bo water te hou, en hoe die kunstenaarsgemeenskap  mekaar ondersteun in hierdie uitdagende tye.

This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.