Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Aug 18, 2021 · 15 min

En vergewe ons ons mistastings en bewaar ons van die virus...

MP3

Die virus het ons onmenslikheid kom blootlê, soos ‘n sinkgat wat oornag  verskyn op die pad na Bapsfontein. Van daardie eerste oomblik af na die  afkondiging van die inperkingsmaatreëls in Maart 2020, het daar ‘n  ekstra byt bygekom in die manier hoe ons met mekaar omgaan en verskil.  Izak lug sy mening oor die verdeeldheid in ons samelewing

This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.