net3 luister
net3 luister
Netlink Broadcasting Services
Aanbidding moet en kan 'n nuwe era voluit betree deur die nuutste uitsendings tegnologie te benut wat sal lei tot groter trefkrag in die teikenmark. netluister saam met net3 is 'n innoverende Sewendedag Adventiste Kerk wat fokus om die 3-engele boodskap op 'n vars manier oor te dra. Ontmoet Christus se liefde deur die waarheid wat Jesus vir ons in die laaste dae gee. 'n Ingryping wat lei tot 'n nuwe lewens perspektief.
Hoofstuk 3: Bekering | Skrede na Christus | Klankboek
netluister Klankboek (audio book) - Skrede na Christus, Ellen White Hoofstuk 3: Bekering Hoe  kan 'n mens regverdig wees voor God? Hoe kan 'n sondaar geregverdig  word? Dit is deur Christus alleen dat ons in harmonie met God gebring en  geheilig kan word; maar hoe moet ons tot Christus kom? Baie stel  dieselfde vraag as die skare op Pinksterdag, toe hulle, oortuig van  sonde, uitgeroep het, “Wat moet ons doen?” Skrifverwysings geneem uit die Afrikaans 1933 vertaling. Hierdie klankboek is saamgestel deur net3 vir die potgooi netwerk netluister. Besoek ons potgooi platforms - Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast... Spotify: https://open.spotify.com/show/6FjmatB... Donasies - Snapscan URL: https://pos.snapscan.io/qr/KrOa7ShA EFT: Naam: Netlink Broadcasting Services NPC t/a Net3 Tak Kode: 462005 Rekening: Besigheidsrekening Rek. Nr.: 209 626 66 401 NPC: 2020/536284/08 © Kopiereg 2020 | Netlink Broadcasting Services
Jan 2, 2021
32 min
Hoofstuk 2: Die Sondaar se Behoefte aan Christus | Skrede na Christus | Klankboek
netluister Klankboek (audio book) - Skrede na Christus, Ellen White Hoofstuk 2: Die Sondaar se Behoefte aan Christus Toe  die mens oorspronklik geskape is, het hy edele vermoëns en 'n kragtige  verstand gehad. Hy was 'n volmaakte wese en was in ooreenstemming met  God. Maar weens ongehoorsaamheid het sy vermoëns ontaard, en selfsug het  die plek van liefde ingeneem. Skrifverwysings geneem uit die Afrikaans 1933 vertaling. Hierdie klankboek is saamgestel deur net3 vir die potgooi netwerk netluister. Besoek ons potgooi platforms - Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast... Spotify: https://open.spotify.com/show/6FjmatB... Donasies - Snapscan URL: https://pos.snapscan.io/qr/KrOa7ShA EFT: Naam: Netlink Broadcasting Services NPC t/a Net3 Tak Kode: 462005 Rekening: Besigheidsrekening Rek. Nr.: 209 626 66 401 NPC: 2020/536284/08 © Kopiereg 2020 | Netlink Broadcasting Services
Dec 1, 2020
12 min
Hoofstuk 1: Gods liefde vir die mens | Skrede na Christus | Klankboek
netluister Klankboek (audio book) -   Skrede na Christus, Ellen White Hoofstuk1: Gods liefde vir die mens   Beide die natuur en die Skrifte getuig van Gods liefde vir ons. Ons hemelse Vader is die bron van lewe, wysheid en vreugde.    Skrifverwysings geneem uit die Afrikaans 1933 vertaling.   Hierdie klankboek is saamgestel deur net3 vir die potgooi netwerk netluister. Besoek ons potgooi platforms -   Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast... Spotify: https://open.spotify.com/show/6FjmatB... Donasies -  Snapscan URL: https://pos.snapscan.io/qr/KrOa7ShA EFT:   Naam: Netlink Broadcasting Services NPC t/a Net3 Tak Kode: 462005 Rekening: Besigheidsrekening Rek. Nr.: 209 626 66 401   NPC: 2020/536284/08 © Kopiereg 2020 | Netlink Broadcasting Services
Nov 26, 2020
16 min
My Begeerte | net3 | Philip Perch
net3 erediens op 31 Oktober 11:00 Spreker: Philip Perch   Tema: My Begeerte Tekste -    Afrikaans 1953 Matteus 20:27-28 net3 -   Webtuiste: https://www.net3.co.za Facebook: https://facebook.net3.co.za Instagram: https://instagram.net3.co.za Donasies -   Snapscan URL: https://pos.snapscan.io/qr/KrOa7ShA    EFT:  Naam: Netlink Broadcasting Services NPC t/a Net3   Tak Kode:   462005   Rekening:  Besigheidsrekening Rek. Nr.:  209 626 66 401    NPC: 2020/536284/08   © Kopiereg 2020 | Netlink Broadcasting Services
Oct 31, 2020
37 min
Van eiendomsagent tot die Sabbat | Getuienis | Ivan Griffin | net3
net3 Getuienis net3 aanbieder: Ilse Olivier Getuienis: Ivan Griffin net3 - Webtuiste: https://www.net3.co.za Facebook: https://facebook.net3.co.za Instagram: https://instagram.net3.co.za Donasies - Snapscan URL: https://pos.snapscan.io/qr/KrOa7ShA EFT: Naam: Netlink Broadcasting Services NPC t/a Net3 Branch Kode: 462005 Rekening: Besigheidsrekening Acc. Nr.: 209 626 66 401 NPC: 2020/536284/08 © Copiereg 2020 | Netlink Broadcasting Services
Oct 29, 2020
18 min
Agt keer geskiet en lewe steeds | Getuienis | Magda Potgieter
net3 Getuienis net3 aanbieder: Ilse Olivier Getuienis: Magda Potgieter net3 - Webtuiste: https://www.net3.co.za Facebook: https://facebook.net3.co.za Instagram: https://instagram.net3.co.za Donasies - Snapscan URL: https://pos.snapscan.io/qr/KrOa7ShA EFT: Naam: Netlink Broadcasting Services NPC t/a Net3 Branch Kode: 462005 Rekening: Besigheidsrekening Acc. Nr.: 209 626 66 401 NPC: 2020/536284/08 © Copiereg 2020 | Netlink Broadcasting Services
Oct 29, 2020
26 min
Die chaos van die gawe van tale | netluister E2 | Anna-Liza Britz
netluister potgooi: Lewensveranderende Christelike radio programme Tema: Die chaos van die gawe van tale Spreker: Anna-Liza Brits Episode 1 net3 - Webtuiste: https://www.net3.co.za Facebook: https://facebook.net3.co.za Instagram: https://instagram.net3.co.za Donasies - Snapscan URL: https://pos.snapscan.io/qr/KrOa7ShA EFT: Name: Netlink Broadcasting Services NPC t/a Net3 Tak Code: 462005 Rekening naam: Besigheidsrekening Acc. Nr.: 209 626 66 401 NPC: 2020/536284/08 © Kopiereg 2020 | Netlink Broadcasting Services
Oct 25, 2020
21 min
Nader, my God, by U Erediens | Leraar Hein von Hörsten | net3
net3 erediens op 24 Oktober 11:00 Spreker: Leraar Hein von Hörsten   Tema: Nader, my God, by U   Leraar Hein woon vir jare al in Somerset Wes saam met sy vrou Maryna. Leraar Hein is internasionaal bekend vir sy landskap- en natuurfotografie en geniet die veld se stilte. Hy is lief vir die skryfkuns en Afrikaanse taal, asook die eenvoudige dinge in die lewe.   Tekste -   Die Boodskap Vertaling   Romeine 11:33  //  Jesaja 55:8  //  Jeremia 29:11  //  Psalms 34:19;20  //  Psalms 37:24  //  Klaagliedere 3:19-24  //  Matteus 11:28  Advent Loflied -   190: Ek gee alles oor aan Jesus. © Kopiereg net3 musiek.    net3 -   Webtuiste: https://www.net3.co.za Facebook: https://facebook.net3.co.za Instagram: https://instagram.net3.co.za
Oct 24, 2020
49 min
Hoe om jou kanker gewas te vertroetel | Leraar Tinus de Nysschen | net3
net3 Erediens - 17 Oktober at 11:00 Spreker: Tinus de Nysschen   Thema: Hoe om jou kanker gewas te vertroetel    Tekste:   Afrikaans 1953:  Efesiers 4:30  // Hebreers 12:14-15  // Jakobus 3:14-17  // Handelinge 8:18-24  // Romeine 3:10-15  // Romeine 12:17-19   net3 -  Webtuiste: https://www.net3.co.za Facebook: https://facebook.net3.co.za Instagram: https://instagram.net3.co.za  Donasies -   Snapscan URL: https://pos.snapscan.io/qr/KrOa7ShA    EFT:  Name: Netlink Broadcasting Services NPC t/a Net3   Tak Code:   462005   Rekening Nommer:  Besigheidsrekening  Acc. Nr.:  209 626 66 401    NPC: 2020/536284/08  © Copyreg 2020 | Netlink Broadcasting Services   #tinusdenysschen #sdakerk #kerk #kerkaanlyn
Oct 17, 2020
44 min
Boek van die Lewe | netluister E1 | Anna-Liza Brits
netluister potgooi: Lewensveranderende Christelike radio programme Tema: Boek van die Lewe Spreker:  Anna-Liza Brits Episode 1 net3 -   Webtuiste: https://www.net3.co.za Facebook: https://facebook.net3.co.za Instagram: https://instagram.net3.co.za Donasies -   Snapscan URL: https://pos.snapscan.io/qr/KrOa7ShA    EFT:  Name: Netlink Broadcasting Services NPC t/a Net3   Tak Code:   462005   Rekening naam:  Besigheidsrekening Acc. Nr.:  209 626 66 401    NPC: 2020/536284/08   © Kopiereg 2020 | Netlink Broadcasting Services
Oct 11, 2020
37 min
Load more