Show notes
net3 erediens op 24 Oktober Spreker: Leraar Hein von Hörsten Tema: Nader, my God, by U Leraar Hein woon vir jare al in Somerset Wes saam met sy vrou Maryna. Leraar Hein is internasionaal bekend vir sy landskap- en natuurfotografie en geniet die veld se stilte. Hy is lief vir die skryfkuns en Afrikaanse taal, asook die eenvoudige dinge in die lewe. Tekste - Die Boodskap Vertaling Romeine 11:33 // Jesaja 55:8 // Jeremia 29:11 // Psalms 34:19;20 // Psalms 37:24 // Klaagliedere 3:19-24 // Matteus 11:28 Advent Loflied - 190: Ek gee alles oor aan Jesus. © Kopiereg net3 musiek. net3 - Webtuiste: https://www.net3.co.zaFacebook: https://facebook.net3.co.zaInstagram: https://instagram.net3.co.za

