Jou Beroep
Jou Beroep
Marais Kruger
Jou Beroep
Marais Kruger
By ‘n tipiese Suid-Afrikaanse braai is daar omtrent 5 of meer verskillende beroepe, almal is te bang om vir Johan, die CA, te vra wat PRESIES hy doen. Willem, die dominee werk net op Sondae en Katrien, die stadsbeplanner kan nooit op haar WhatsApps reageer nie, want sy’s te besig, maar WAARMEE? In die podgooi gaan kyk ek na die meer as 40 000 beroepe in die wêreld en wat presies die pad is na elkeen, hoe lyk die dag van ‘n professionele rugbyspeler, hoeveel geld kan ‘n musikant maak en wat op aarde is ‘n Podiatris? Net ‘n halfuur, op die punt af, steek solank die vuur aan want ek hou dit lig en maak dit lekker.
Also Available on
Available episodes
6
Typical release rate
Weekly
Latest episode
6 years ago
October 11, 2020
Podcast Privacy Information
Libsyn
Stats, Dynamic Audio
Stats: This service collects and aggregates basic information about its listenership, like total download numbers and downloads by date or region.
Dynamic Audio: This service may insert dynamic audio (usually for targeted advertising) into episodes on a per-download or per-stream basis. This could be as basic as factoring in the date or the user's overall region, or when used with Tracking, could be based on more personal user data.
All content for Jou Beroep is the property of Marais Kruger and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podbay in any way.