huiDIG
huiDIG
Huidig
huiDIG is 'n potgooi waar twee regstudente die Afrikaanse poësie verken. Afrikaanse digkuns, oud en nuut, word in die konteks van vandag geplaas in hierdie lighartige verkenning van die betowerende krag van poësie.
Episode 34 - Letter.dig kompetisie
Huidig is terug! Huidig het in 2021 'n kompetisie vir ongepubliseerde digters aangebied, in samewerking met die Letterling span - genaamd Letter.dig. Brigitte en Michelle gesels met Sybrand oor Letterling se ontstaan en die span agter dié Afrikaanse poësie Instagram-rekening. Sien meer van Letterling op Instagram by @Letter.ling.Sybrand en die Huidig aanbieders gesels ook met die wenners van die Letter.dig kompetisie. Jana Schoeman het 3de plek verower met haar gedig 'Lyfstraf'. Tamlyn Colleen Swartbooi is the tweedeplekwenner met haar gedig 'Oumie se vrees'. Jacques Strydom het as die wenner uit die stryd getree met sy gedig 'In vere ('n Pleidooi)'. Die wenners lees hul wen-gedigte voor en vertel meer oor die skryf daarvan.Sien meer van Tamlyn Colleen Swartbooi se skryfwerk op Instagram, @digter_juffie.Sien meer van Jacques Strydom se skryfwerk op Instagram, @glasasem.Wil jy meer van huidig hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotify - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Mar 3, 2022
1 hr 7 min
Episode 33 - Huidige digter Heinrich Rix
Wou jy nog altyd 'n boek publiseer? Luister na hierdie episode! Jong skrywer Heinrich Rix deel sy reis van roman skryf en selfpublikasie met HUI-DIG. Kry Heinrich se roman, What Are The Chances, hier: https://heinrichrix.com/Kontak Heinrich op Instagram, @heinrichrix24, of per epos by [email protected] jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotify - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Jan 7, 2021
45 min
Episode 32 - Folklore-gedigte
Brigitte en Michelle verken Afrikaanse folklore wat hul weg na poësie gevind het. Klassieke digters NP van Wyk Louw en Sheila Cussons is aan die woord, as ook huidige digters Jolyn Phillips en Corlia Fourie. En natuurlik 'n ou gunsteling: Taylor Swift. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Aug 19, 2020
52 min
Episode 31 - Gedigte wat pers is
In hierdie episode word die lof van Pretoria besing. Ons gesels ook met ‘n spesiale gas al die pad uit Suid-Korea. Anke Marais het die zine Framed saamgestel met haar liefde vir Pretoria as beweegrede. Die gesprek met Anke begin rondom 25min.Jy kan Framed hier lees: https://issuu.com/u16009330/docs/framedWil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Jul 10, 2020
53 min
Episode 30 - Gedigte vir die nuwe normaal
Episode 30 verken die nuwe normaal wat vir ons wag wanneer die pandemie tot 'n einde kom. Luister na gedigte van Charl-Pierre Naudé, Bibi Slippers, Antjie Krog en 'n singstorie van Bittereinder.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
May 29, 2020
39 min
Episode 29 - Gedigte wat wegbreek
Brigitte en Michelle droom oor die 'buitekant' in hierdie HUI-DIG episode, opgeneem vanuit die gemak van hul eie isolasie stasies. Luister na gedigte van Gilbert Gibson, Danie Marais en Loftus Marais en ander digters wat skryf oor die behoefte om weg te breek.Hierdie HUI-DIG episode is ook op video opgeneem en kan op YouTube besigtig word: https://www.youtube.com/watch?v=ki6nUuA99p8Sien ook HUI-DIG se versameling liedjies, Isolasie Stasie hier:Spotify - https://open.spotify.com/playlist/3zUWrfWPdqdsQuernUGrZV?si=rZ2IedqBQVei71EusmP-GAApple Music - https://music.apple.com/za/playlist/huidig-isolasie-stasie/pl.u-PDb44zVsLVjqbG7Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Apr 30, 2020
50 min
Episode 28 - Gedigte in die tyd van corona
Suid-Afrikaners moet die volgende 21 dae, vanaf 27 Maart tot 16 April 2020, in hul huise deurbring in 'n poging om die verspreiding van die corona-virus te beperk. In hierdie spesiale HUI-DIG episode gesels Brigitte en Michelle oor gedigte wat handel oor huis, alleenwees en die unieke uitdagings van die isolasie situasie.Sien ook HUI-DIG se versameling liedjies, saamgestel vir jou 21 dae van isolasie: Spotify - https://open.spotify.com/playlist/3zUWrfWPdqdsQuernUGrZV?si=rZ2IedqBQVei71EusmP-GAApple Music - https://music.apple.com/za/playlist/huidig-isolasie-stasie/pl.u-PDb44zVsLVjqbG7Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Mar 27, 2020
37 min
Episode 27 - Huidige digter Luan Staphorst
Michelle gesels met huidige digter Luan Staphorst in Londen, terwyl hulle saam met die Abe Bailey toergeselskap op reis is. Luan, meestersgraad-student in filosofie en letterkunde, lees van sy eie gedigte en van sy gunsteling Antjie Krog en Breyten Breyenbach verse. Ons hoor ook van Luan se navorsing rakende die |xam mense.Vind die 2018 uitgawe van die Amazwi Literêre Joernaal hier: https://publications.mandela.ac.za/Older-Special-Interest-PublicationsLuister na die Nelson Mandela Universiteitskoor se uitvoering van Horizons hier: https://soundcloud.com/peter-louis-van-dijk/horizons-choral-versionWil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Mar 1, 2020
1 hr 7 min
Episode 26 - Gedigte wat groen is
HUI-DIG is terug met 'n derde seisoen! Met 2020 visie pak Michelle en Brigitte the nuwe dekade aan, gereed met nuwejaarsvoorneme wat groei bring.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Jan 30, 2020
30 min
Episode 25 - Digters wat in Ons Klyntji skryf
Michelle en Brigitte het deelgeneem aan die bekendstelling van die 2019 uitgawe van Ons Klyntji - die oudste Afrikaanse tydskrif in die heelal. Luister gerus na hierdie onderhoud met redakteur Toast Coetzer en van die digters wat in hierdie uitgawe verskyn.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Nov 8, 2019
1 hr 12 min
Load more