huiDIG
huiDIG
Huidig
Episode 25 - Digters wat in Ons Klyntji skryf
1 hour 12 minutes Posted Nov 8, 2019 at 8:56 am.
0:00
1:12:05
Download MP3
Show notes
Michelle en Brigitte het deelgeneem aan die bekendstelling van die 2019 uitgawe van Ons Klyntji - die oudste Afrikaanse tydskrif in die heelal. Luister gerus na hierdie onderhoud met redakteur Toast Coetzer en van die digters wat in hierdie uitgawe verskyn.

Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:

Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/