GSG Uitsendings
GSG Uitsendings
Hennie van der Watt
GSG Uitsendings
Hennie van der Watt
GSG is ‘n Gemeente wat bestaan uit- en deur die Genade van God, nie ter wille van onsself nie maar: 1. Tot eer van God. 2. Ter wille van die wêreld wat verlore is in sonde en die wat die genadige redding van Jesus Christus nodig het en, 3. Tot die opbou van die gelowiges wat Jesus Christus aanvaar het as Verlosser en Koning van hul lewens. Wat maak ons anders as die meeste ander Gemeentes? Ons is post-denominasioneel, ons is informeel, eietyds en onafhanklik, tog geheel en al afhanklik van God se genade. Vir meer oor GSG besoek ons webblad by: https://gemeentesondergrense.co.za
Also Available on
Available episodes
71
Typical release rate
Every few days
Latest episode
5 years ago
February 16, 2021
Podcast Privacy Information
Buzzsprout
Stats: This service collects and aggregates basic information about its listenership, like total download numbers and downloads by date or region.
All content for GSG Uitsendings is the property of Hennie van der Watt and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podbay in any way.