GSG Uitsendings
GSG Uitsendings
Hennie van der Watt
GSG is ‘n Gemeente wat bestaan uit- en deur die Genade van God, nie ter wille van onsself nie maar: 1. Tot eer van God. 2. Ter wille van die wêreld wat verlore is in sonde en die wat die genadige redding van Jesus Christus nodig het en, 3. Tot die opbou van die gelowiges wat Jesus Christus aanvaar het as Verlosser en Koning van hul lewens. Wat maak ons anders as die meeste ander Gemeentes? Ons is post-denominasioneel, ons is informeel, eietyds en onafhanklik, tog geheel en al afhanklik van God se genade. Vir meer oor GSG besoek ons webblad by: https://gemeentesondergrense.co.za
'n Tyd om weg te kruip en 'n tyd om op te staan
Geloofshelde in die moderne tyd, deel 3: Corrie ten Boom
Feb 16, 2021
22 min
In 'n tyd soos hierdie: Wie is God? Deel 3
Eienskappe van God Deel 3: God is... Heilig
Feb 16, 2021
33 min
In 'n tyd soos hierdie: Wie is God? Deel 2
Eienskappe van God: Deel 2 - God is... Selfgenoegsaam
Feb 16, 2021
27 min
In 'n tyd soos hierdie... Wie is God? Deel 4
Eienskappe van God - Deel 4: God is... Liefde
Feb 16, 2021
23 min
In 'n tyd soos hierdie: Wie is God? Deel 1
Karaktereienskappe van God - Inleiding
Feb 16, 2021
19 min
Kersvader het 'n Duitse aksent
Geloofshelde in die moderne tyd. Deel 1. George Muller
Feb 16, 2021
19 min
'n Swart duiwel kry 'n makeover
Geloofshelde uit die moderne tyd. Deel 2: Hudson Taylor
Feb 16, 2021
30 min
Titus Deel 8: Fedex se onwelkome koerier
Die laaste aflewering in die reeks uit die boek Titus
Dec 3, 2020
22 min
Titus Deel 6: FedeX en die wet
Nov 22, 2020
21 min
Load more