Fearless & Unfiltered
Fearless & Unfiltered
Lidia Rauch
Episode 22 | Ashwin Afrikanus Thyssen
1 hour 10 minutes Posted Aug 31, 2021 at 1:36 pm.
0:00
1:10:22
Download MP3
Show notes

Ashwin Afrikanus Thyssen: Dosent | PhD student | Aktivis

Ek en Ashwin gesels oor sy PhD studie: '"O My Body": Constructing a Black and Queer Theological Anthropology', oor die interseksie van geloof, sekusualiteit en ras, en hoe hierdie diskoerse in die samelewing uitspeel. Ons praat ook oor die moontlikheid van rasgelykheid en soveel meer.

Ashwin is iemand wat gebore is om ‘n impak op die wêreld te maak! Hierdie gesprek het my gelos met soveel stof te nadenke en ek hoop dat dit dieselfde vir jou sal wees.