Fearless & Unfiltered
Fearless & Unfiltered
Lidia Rauch
Episode 21 | Ruhan Fourie
2 hour 14 minutes Posted Aug 4, 2021 at 10:19 am.
0:00
2:14:35
Download MP3
Show notes

Ruhan Fourie: Geskiedkundige | Akademikus

 

Ek en Ruhan gesels oor sy navorsing, die kerk, oor hoe ons geskiedenis teenwoordig is in ons hede, plundering (looting), aktiewe burgerskap, oor wat versoening en inklusiwiteit vir ons beteken en meer.

 

“Ons moet besef dat as dit sleg gaan daar buite, daan dit sleg met my ook.”

- Ruhan Fourie