Emigrant
Emigrant
Mercia
Emigrant
Mercia
Hierdie is 'n podcast oor die mooi en die lelik van emigrasie vanuit Suid-Afrika. Hoofsaaklik gefokus op Suid-Afrikaners wat na Nieu-Seeland verhuis het. Ek gesels ook met individue en families wat hulself nou in Australie bevind, van Ingenieurs tot onderwysers -Elkeen se storie is uniek. Ons gaan raak aan die emosionele kant van emigrasie en wat ons wens ons geweet het voor die groot trek. Kom luister saam as jy ook jouself ver van jou moederland bevind of as jy daaraan dink om self te emigreer.
Also Available on
Available episodes
1
0
Latest episode
6 years ago
November 7, 2020
Podcast Privacy Information
Buzzsprout
Stats: This service collects and aggregates basic information about its listenership, like total download numbers and downloads by date or region.
All content for Emigrant is the property of Mercia and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podbay in any way.