
Baie welkom by die eerste episode van Die Emigrant. Ek gesels met René du Preez, skrywer vir Maroela Media, oor ons persoonlike ervaringe in NZ na twee jaar hier. Ons raak aan onderwerpe soos die publieke mediesefonds en skoolsisteem. Stuur gerus enige vrae of kommentaar na [email protected].
Nov 7, 2020
1 hr 1 min
