Dit begin by jou
Dit begin by jou
Sonette
Leef Streef na waar en hoe jy jou self sien... Doen wat jou bang maak wees die een wat die eerste stap gee na n gelukkiger Jy. Luister na my struikel blokke en hoe ek aan hou streef om uit my foute te leer en ook Om oor rol modelle te gesels wat my inspirasie is om aan te gaan om as n Ondernemer dit die beste na my vermoΓ« te verbeter. **
Dit Is wat dit is met Verashca
Vandag se Episode het ons n lekker verassing ons gesels saam met Verashca van Dit is wat dit is met Verashca sy is n Groot inspirasie vir baie mamas en Vroue daar buite wat alle daaglikse gebeurtenis deur maak . En n groot roll model vir ons Vrouens hoe om n ma en n Vrou as ook n Ondernemer te wees maak nie saak wat jou pad voor kom. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/ditbeginbyjou/message
Jul 7, 2021
49 min
Waar begin jy Enkellopend
Welkom by nog n Episode by # Dit begin by jou Podcast. Ons gesels lekker saam met Eileen Lange wat sy meer vir ons gaan vertel oor haar uitgaan klasse as ook haar geskenk bokse vir jou date night als in een box klaar reg.πŸ₯‚πŸ₯‚ As ook n Luisternaar wat ook op Podcast n paar vraagies gaan vra vir ons gas. Lekker Episode --- Send in a voice message: https://anchor.fm/ditbeginbyjou/message
Jul 5, 2021
54 min
Wenke vir Vandag se Ondernemers
Vandag gesels ons saam met Adette Ferreira wat n loopbaan aan gepak het buite gewoon. N Geboorte Fotograaf sy gaan vir ons veduidelik hoe dit werk en waar haar passie vir die beroep op geduik het πŸ’— Sy gee vir ons wenke oor hoe om dit n werklikheid te maak as ons in die beroep belang stel as ook hoe ons van haar dienste kan gebruik maak πŸ’— --- Send in a voice message: https://anchor.fm/ditbeginbyjou/message
Jun 21, 2021
38 min
Wat beteken dit om n Ondernemer te wees?
Welkom by nog n Episode by # Dit begin by jou Podcast. Vandag gesels Sonette Pretorius saam Lousia Duarttee Stigter van Momtrepreneurs SA & Momtrepreneurs SA Magazine sy vertel van haar ervaaring in die bemarkings veld en gee vir ons Vroue Ondernemers goeie insette en raad oor hoe om mekaar te onersteun en by te staan # Louisa Duarttee --- Send in a voice message: https://anchor.fm/ditbeginbyjou/message
Jun 18, 2021
29 min
Hoe Groot rol is Opleiding ? Ken jou Loopbaan. πŸ’—πŸ’—
Verwelkom Liza-Maree by Podcast sy gesels oor haar ervaaring van Annique produkte te bemark en verkoop, as ook haar loopbaan as Annique Spanleier. Ons gesels lekker oor hoe ons Vroue Ondernemers kan van n beginner . Opgradeer na jou eie span te kan opleiπŸ‘πŸ‘ Liza-Maree Kontak besonderhede Voel vry om my tevolg op die platforms: Facebook https://www.facebook.com/beautifulwithrooibos/ Integram lizamarie_maree WhatsApp https://chat.whatsapp.com/HDxpJMwp3cwBm2BDbdGy9M Kontak nommer 0782795674 Email adress [email protected] Shop link https://annique.com/?ref=620797Β Β Β  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/ditbeginbyjou/message
Jun 15, 2021
32 min
Hoe belangrik is Kwalifikasies vir Ondernemers?
Vandag gesels ons saam met Dorothee Muller wat haar passie vir Skoonheidskundige skuif oor na bemarkings loopbaan en hoe sy dit als maak werk met die virskilende platforms op sosiale media, As ook die liefde van om as ma en werkende vrou als an te pak. Sy gee raad aan al ons Vroue Ondernemers daar buite wat die loopbaan wil an pak. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/ditbeginbyjou/message
Jun 13, 2021
34 min
Waar Begin jy ? Ondernemer
Vandag gesels ons saam Susan Grobler wat al baie ervaaring op gedoen het. Susan gee vir ons n paar goeie raad en insette oor wat om te verwag as jy die eerste tree gee om n Ondernemer te word. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/ditbeginbyjou/message
Jun 11, 2021
31 min
Doen wat jou bang maak 😬😊
Welkom by # Dit begin by jou Podcast gaan oor ons Vroue wat eie besigheid begin of dink om dit aan te pak. Soveel om uit te sien na en dat daar so baie strukel bloke is maar dit voluit aan pak . Praat oor rol modelle wat n inpak gemaak het in my lewe en glo ook in ander se lewe. En ook om uit te sien om met hulle te gesels in toekomstige episodes.😁😁 --- Send in a voice message: https://anchor.fm/ditbeginbyjou/message
Jun 9, 2021
3 min
Bekendstelling van program πŸ₯°πŸ₯°
Welkom by # Dit begin by jou hier gesels ons lekker saam oor Ondernemers wat hulle passie is sn wat het hulle al deur gemaak met om die doel witte te bereik saam met al die struikel blokke as ook km daar uit te leer vir al ons toekomstige Ondernemers πŸ™‚ --- Send in a voice message: https://anchor.fm/ditbeginbyjou/message
Jun 8, 2021
46 sec