Dit begin by jou
Dit begin by jou
Sonette
Wenke vir Vandag se Ondernemers
38 minutes Posted Jun 21, 2021 at 11:05 am.
0:00
38:13
Download MP3
Show notes
Vandag gesels ons saam met Adette Ferreira wat n loopbaan aan gepak het buite gewoon. N Geboorte Fotograaf sy gaan vir ons veduidelik hoe dit werk en waar haar passie vir die beroep op geduik het πŸ’— Sy gee vir ons wenke oor hoe om dit n werklikheid te maak as ons in die beroep belang stel as ook hoe ons van haar dienste kan gebruik maak πŸ’—
---
Send in a voice message: https://anchor.fm/ditbeginbyjou/message