Die karasmatiese en enigmatiese Hugo Swanepoel van die AFRIKAANSE MANNE Potgooi, kom maak 'n draai om te gesels oor die dinge wat hy aangevang het toe hy jonger was, sy lewe in Amerika en ook oor die ontstaan van sy suksesvolle Potgooi. WAARSKUWING : STERK TAALGEBRUIK
Jan 11, 2024
1 hr 19 min

Welkom by Die Kallaman Show se eerste Kersfees Episode!
In hierdie aflewering gaan ons groter, langer en tien keer Bakgatter! is dit 'n woord?...wel dit is nou!
Ons gesels oor die jaar en oor wat kom in die nuwejaar, gesels oor die afrikaanse konserte wat ek bygewoon het, doen uiteindelik die Barbenheimer resensie met 'n twist en die afrikaanse woord van die episode is.....AFRIKAANS.
Vrywaring/Kennisgewing :
Daar is so 'n paar Kru-Taal woorde indien dit in die verkeerde konteks geluister word.
Geniet die SHOW!!
Dec 30, 2023
1 hr 17 min

Ek gesels met Brandon Bester, 'n man met groot drome, hoop en aspirasies om 'n suksesvolle kommersiele vlieenier te word. Ons bespreek ook sy huidige uitdagings as restaurant bestuurder en hoe hy probeer om 'n balans te kry tussen sy studies, vlug ure, vrye tyd en werk.
Nov 4, 2023
58 min

Die Kallaman Show bereik uiteindelik die 10 Episode mylpaal en om dit te vuur het ek vir jou 'n 50+ min show aanmekaar gesit Propvol opwindede onderwerpe. Ons delf in op s fisiese sowel as verstandelike welstand, Kos vir die winter en afrikaanse Vermaak. Ek doen vir jou 'n resensie op MISSION IMPOSSIBLE Dead Reconing Part 1 en die Afrikaanse Woord van die dag is Gimnasium.
Aug 27, 2023
51 min

Ek voer my eerste Onderhoud op die show met die een en enigste Apocalyptic Ronin. Kom Luister oor watter vreemde onderwerp ons gesels.
Jul 7, 2023
32 min

Hiers ek weer met my potgooi voor jou deur. Dis hoogtyd om weer terug te keer. Bietjie ouer, buetjie wyser maar ten minste nog nie gryser. 'n Splinternuwe hoofstuk lê voor. Ek nooi jou graag om dit saam met my aan te pak
Jul 2, 2023
33 min

Geniet die ervaring saam my waar ek ons reis saam hervat terwyl ek stelselmatig die roes afskud en weer my stem vind. Na 2 Jaar is daar teveel om oor te praat en glad nie genoeg tyd vir net een episode nie, so hoekom lees jy hierdie nog? Druk die play knoppie!
Jun 13, 2022
38 min

Met Lockdown Fase drie punt een duisend aan die orde van die dag, gesels ons oor lekker Kallaman "approved" kitsrisepte. Ons praat ook oor die fliek 1917 en die woord van die week is pynappel.
Special Shoutout to the following artists for the use of their tracks :
https://danosongs.com/track/1526254/great-world-acoustic-rock-mix
The Decisive Battle by Keys of Moon | https://soundcloud.com/keysofmoon
Music promoted by https://www.free-stock-music.com
Attribution 4.0 International (CC BY 4.0)
https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Near End Action | The Grand Score by Alexander Nakarada | https://www.serpentsoundstudios.com
Music promoted by https://www.free-stock-music.com
Attribution 4.0 International (CC BY 4.0)
https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
When There Comes A Day by Vlad Gluschenko | https://soundcloud.com/vgl9
Music promoted by https://www.free-stock-music.com
Creative Commons Attribution 3.0 Unported License
https://creativecommons.org/licenses/by/3.0/deed.en_US
Sunshine Day by Mixaund | https://mixaund.bandcamp.com
Music promoted by https://www.free-stock-music.com
Relax by Roa Music | https://soundcloud.com/roa_music1031
Music promoted by https://www.free-stock-music.com
Creative Commons Attribution 3.0 Unported License
https://creativecommons.org/licenses/by/3.0/deed.en_US
Holiday by JayJen & Osheen | https://soundcloud.com/jayjenmusic
https://www.youtube.com/osheen
Music promoted by https://www.free-stock-music.com
Creative Commons Attribution 3.0 Unported License
https://creativecommons.org/licenses/by/3.0/deed.en_US
Jul 11, 2020
27 min

Verveeld by die huis? Hiers net die regte medisyne! Ek deel so bietjie my meening en ervaring oor die Grendel status. Ons gesêls oor die fliek BLOODSHOT en die week van die woord is partytjie. Of is dit woord van die week? Ek kan nie meer konsentreer nie!
Apr 19, 2020
22 min

Kom ons doenit #grendelstatus. Ek nooi jou na n braai in die bosveld, ek deel n paar verkillende alternatiewe afrikaanse potgooie.Ons gesels oor The Gentlemen en die woord vir die episode is....(fluister stem) Alkohol .
a heluva great thanx for the Backround music.
Degenerate Blues by Alexander Nakarada | https://www.serpentsoundstudios.com
Music promoted by https://www.free-stock-music.com
Attribution 4.0 International (CC BY 4.0)
https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Guitar Hero by Alexander Nakarada | https://www.serpentsoundstudios.com
Music promoted by https://www.free-stock-music.com
Attribution 4.0 International (CC BY 4.0)
https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Journey Of Hope by Alexander Nakarada | https://www.serpentsoundstudios.com
Music promoted by https://www.free-stock-music.com
Attribution 4.0 International (CC BY 4.0)
https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Podcast News by AuthorMusic | https://soundcloud.com/authormusic
Music promoted by https://www.free-stock-music.com
Attribution-NoDerivs 3.0 Unported (CC BY-ND 3.0)
https://creativecommons.org/licenses/by-nd/3.0/
Fast Feel Banana Peel by Alexander Nakarada | https://www.serpentsoundstudios.com
Music promoted by https://www.free-stock-music.com
Attribution 4.0 International (CC BY 4.0)
https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Los Angeles by Kabbalistic Village | https://soundcloud.com/kabbalisticvillage
Music promoted by https://www.free-stock-music.com
Creative Commons Attribution 3.0 Unported License
https://creativecommons.org/licenses/by/3.0/deed.en_US
Apr 5, 2020
34 min
Load more