Die Kallaman Show
Die Kallaman Show
Kallie Potas
Die Krismis Episode
1 hour 17 minutes Posted Dec 30, 2023 at 9:49 am.
0:00
1:17:13
Download MP3
Show notes
Welkom by Die Kallaman Show se eerste Kersfees Episode!
In hierdie aflewering gaan ons groter, langer en tien keer Bakgatter! is dit 'n woord?...wel dit is nou!
Ons gesels oor die jaar en oor wat kom in die nuwejaar, gesels oor die afrikaanse konserte wat ek bygewoon het, doen uiteindelik die Barbenheimer resensie met 'n twist en die afrikaanse woord van die episode is.....AFRIKAANS.
Vrywaring/Kennisgewing :
Daar is so 'n paar Kru-Taal woorde indien dit in die verkeerde konteks geluister word.
Geniet die SHOW!!