AGTERBLAD
AGTERBLAD
Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen
Episode 3 - Sopnat in Sochi: Mclaren malhuis veroorsaak Norris nederlaag
55 minutes Posted Sep 27, 2021 at 5:45 am.
-21:12), die Premierliga naweek wat die titel toutrek bo-aan die punteleer nog meer naelbytstryd gemaak het (21:15-31:30) en die uitstekende Usyk wat Anthony se 'Fury geveg' aspirasies gesink het (31:31-38:35). Verder kompeteer ons op die Telbord oor Lewis se GOAT status, Fernandez of Ronaldo en nog vele meer (38:40-48:05), bekroon ons helde van die week (48:07-52:09) en kyk na wat voorlê in die sportweek voorentoe (52:10-55:03).
0:00
55:03
Download MP3
Show notes
Die manne is terug om oor die week se sport te gesels. In dié episode praat ons oor 'n skitterende Sochi wedren waar Mclaren se Lando Norris so naby, maar tog te ver, van 'n eerste oorwinning was (