
Episode 4 - Bokke is Bobaas in Brisbane!
1 hour 6 minutes Posted Oct 3, 2021 at 6:30 pm.
-54:00). Die Groen en goudstandaard het hulle aartsvyande 31-29 geklop om hul Rugby Kampioenskap toer tot 'n suksesvolle einde te bring. Verder, gesels ons al die nuus vanuit die Ultimate Rugby Championship en paar name om dop te hou met 'n oog op die toer na die Noorde einde van die jaar, saam met al die ander nuus in die Sportwêreld vandeesweek (0:01-12:09). Die ouens kompeteer op die telbord rakend Ole by United en hulle Champions League gunstelinge (54:03-58:40), bekroom hul helde van die week (58:02-1:02:30) en kyk na wat voorlê in die week wat kom (1:02:31-1:06:43).
0:00
1:06:43
Show notes
Vir die eerste keer in die program se kort geskiedenis, kan die manne uiteindelik gesels oor 'n Bokke wen (
This podcast uses RedCircle for stats, tracking, and dynamic audio. Learn more on this podcast's About tab. Dynamic Audio may cause this episode's timestamps to be slightly off.


