Episode 2 - Die Bom bars in Brisbane: Suncorp-Slagting steier Springbokke.
59 minutesPosted Sep 19, 2021 at 9:13 pm.
45:54). Verder gesels ons al die nuutste nuus van die Blad af (0:00 - 2:44), kompeteer op die Telbord rakend Faf, die Wêreldbeker en Johan Goosen (45:45 - 52:10), bekroon die week se Helde (52:11 - 56:30), voor ons afsluit met 'n vinnige kyk na wat voorlê dié week in die sportwêreld (56:31 - 59:35).
Vir die tweede week in 'n ry, het die manne slegte nuus. Bok berading is in volle swang soos die Agterblad span die Bokke se 30-17 nederlaag teen die Wallabies analiseer en vra waarnatoe ons hiervandaan gaan (